" Wie is ek? " deur MATTHEWS PHOSA [boodskap #92755] |
Tue, 11 May 2004 02:16 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
WIE IS EK?
Matthews Phosa
Wie is ek in my geboorteland?
Ek is 'n kneg van die immigrant;
hy wat my verniel en verwoes,
op my spoeg met wette
wat my soos kanker laat verval.
Wie is ek in my geboorteland?
My oupagrootjie was 'n kaffer,
my oupa 'n naturel,
ek is vandag 'n bantoe,
my seun wat de hel?
Wie is ek in my geboorteland?
Ek is die mees onderdrukte,
die mees gekulde,
die mees ontroue -
Die mees gevreesde "vyand."
(1970- 1995)
|
|
|
|
Re: " Wie is ek? " deur MATTHEWS PHOSA [boodskap #92783 is 'n antwoord op boodskap #92755] |
Tue, 11 May 2004 18:58 |
Cori Kuncl
Boodskappe: 5 Geregistreer: April 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
En wie maak die wette, en wie hou nie by die wette nie, en maak net nuwe
wette omdat die ander wette in elk geval misluk....
Jy is siek suster.....Kyk bietjie om jou rond en wees dankbaar dat jy die
lug kan inasem en gesondheid het want daar is so baie ander wat dit nie kan
geniet nie juis oor die simpel wette ensovoorts wat jy so propageer.....
Kry 'n lewe!!!!!!!!!!
"@rogers.com" wrote in message
news:NHWnc.19292$n7P1.226@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
> WIE IS EK?
> Matthews Phosa
>
> Wie is ek in my geboorteland?
> Ek is 'n kneg van die immigrant;
> hy wat my verniel en verwoes,
> op my spoeg met wette
> wat my soos kanker laat verval.
>
> Wie is ek in my geboorteland?
> My oupagrootjie was 'n kaffer,
> my oupa 'n naturel,
> ek is vandag 'n bantoe,
> my seun wat de hel?
>
> Wie is ek in my geboorteland?
> Ek is die mees onderdrukte,
> die mees gekulde,
> die mees ontroue -
> Die mees gevreesde "vyand."
>
> (1970- 1995)
>
>
>
>
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.676 / Virus Database: 438 - Release Date: 2004/05/03
|
|
|